Kontak my vandag

Elke kind het die potensiaal om te leer en te groei – soms het hulle net ‘n bietjie ekstra hulp en leiding nodig. As jy ‘n ouer is wat onseker is oor jou kind se leeruitdagings, of as jou kind sukkel en jy nie weet waar om te begin nie, is ek hier om te help.

Facebook

Juffrou Hyla

Email

juffrouhyla.com

Instagram

juffrouhyla

AS SEEN ON