Dankie vir jou ondersteuning

Ons het vir jou 'n epos gestuur met Login details na die kursus

KYK ASB IN JOU "SPAM" AS JY NIE DIE E-POS SIEN WAT JOU TOEGANG GEE NIE!!

Kyk solank na die eerste video van jou kursus

Wil jy privaat e-posse kry van my af met antwoorde oor hoe om jou kind te help met sy akademie?

Sluit aan by my privaat -eposlys en ondersteuningsgroep vir ouers

  • Kry privaat wenke van my af oor kinderopvoeding

  • Kry gratis hulpbronne en oefeninge

  • Kry toegang tot my aanlyn-ondersteuningsgroep vir ouers met hope vol inhoud. Jy kan inligting kry oor verskeie temas en selfs vrae vra