Verbeter jou 5-8 Jarige se taalvaardigheid: Maklike Taalkursus

  • Wil jy jou kind help om beter te praat en te lees?

  • Wil jy jou kind 'n beter kans gee op skool?

Skole kan nie jou kind se taal ontwikkel soos wat dit moet nie

Meeste ouers los dit in die skool se hande om hulle kinders se taalvaardigheid te verbeter. Die klasse is te groot vir onderwysers om stil te staan by jou kind en as jou kind sukkel, is dit eintlik te laat

Ouers dink nie daaraan om vroegtydig hulle kinders se taal self te ontwikkel nie

Ouers spandeer die meeste tyd met hulle kinders en is nie bewus van die maklike wenke wat hulle vroegtydig kan gebruik by die huis om hulle kinders taalgereed te maak

Dit is moontlik om self jou kind te help om taalgereed te wees sonder om ure 'n dag te spandeer

Juffrou Hyla se Taalgereed-kursus help ouers met praktiese wenke oor hoe om hulle kinders se taalvaardighede te verbeter by die huis. Dit gee jou maklike maniere om met jou kind te praat, watter tipe vrae jy moet vra en hoe jy jou kind se woordeskat kan verbeter sonder dat dit voel soos werk. Hierdie kursus kan gebruik word vir kinders 5-8 jaar

Juffrou Hyla se Maklike Taalgereedheidskursus: Gee jou kind 'n akademiese voorsprong

  • Dit kan jou tot en met R5000 kos in ekstra klasse, evaluasies en toetse

  • Dit het my 37 Jaar se ondervinding in onderwys gekos om hierdie kursus te kan skep

Die totale waarde van hierdie kursus is R13 500. Jy kan dit vandag kry vir slegs R359

As jy hierdie kursus koop, kry jy...

Video: Dit begin by lees en praat

Verstaan hoe lees en praat saam werk om jou kind taalgereed te kry

Ter waarde van R500

Video: Hoe korrigeer mens taalfoute?

Leer hoe om jou kind reg te stel sonder om hulle af te breek

Ter waarde van R500

Video: Antwoord in vol sinne

Praktiese wenke om met jou kind te werk van die huis af om hulle 'n taalkundige voorsprong te gee

Ter waarde van R1500

Video: Leer 4- 8 nuwe woorde 'n dag

Praktiese wenke om jou kind selfvertroue te gee om deel te neem in die klas en sy/haar woordeskat te vergroot

Ter waarde van

R2000

Video: Leer klanke en sigwoorde aan

Praktiese wenke om jou kind te help om aangeleerde klanke te onthou en om beter te kan lees

Ter waarde van

R3500

Video: Hulp met omruilings

Praktiese oplossings om te verseker dat jou kind omruilings afleer en reg skryf

Ter waarde van

R3000

Jy het gekom om vir Resultate, Reg?

Met hierdie kursus

  • Leer maklike wenke om jou 5- 8 Jarige te help om beter te praat en te lees

  • Leer hoe om te praat met jou kind sodat sy spraak verbeter

  • Hoe om maklik nuwe sigwoorde en klanke aan te leer vir jou kind

  • Hoe om omruilings met letters reg te stel

  • Help jou kind om 'n akademiese voorsprong te kry

  • BONUS - Gratis Nie-Giftige klei resep PDF (Goedkoper as gewone klei)


Normale Prys:R3500

R359

100% tevredenheidswaarborg