Spaar R3141 op jou nuwe kursus:
Taalgereedheidskursus: Gee jou kind 'n taalvaardige voorsprong om beter te praat en skryf
Vir net R359 Kan jy Juffrou Hyla se Taalgereedheidskursus kry ter waarde van R11 000 se informasie en praktiese oplossings
Hier is die kursus se inhoud:
Deel 1: Wat gaan jy leer
Deel 2:Dit begin met lees en praat
Deel 3: Korrigeer taalfoute so
Deel 4: Antwoord vrae in vol sinne
Deel 5: Leer elke dag 4-8 woorde
Deel 6: Leer klanke en sigwoorde aan
Deel 7: Hulp met omruilings
Die kursus is 18.93 min lank en word aangebied in video formaat.
Direk na jy hierdie kursus koop sal jy leeftyd toegang kry tot die kursus
As jy nie gelukkig is met jou produk nie, Stuur ons 'n email binne 7 dae en ek sal jou ten volle terugbetaal
Wanneer jy hierdie produk koop sal jy die volgende kry:
'n Leeftyd se toegang tot die Taalkursus (6 videos)
Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer
Juffrou Hyla
© Juffrou Hyla. All rights reserved
Terms and Conditions