Taalgereedheidskursus: Maklike wenke om sigwoorde en klanke aan te leer vir kinders 3-8 jaar!
Raak deel van 100de ouers reg oor die land wat besig is om hulle kinders 'n akademiese voorsprong te gee met Juffrou Hyla se Taalgereedheidskursus vir kinders 3-8 jaar
In Hierdie kort, maklike kursus vir kinders 3-8 jaar gee Juffrou Hyla wenke oor:
Hoe om met jou kind te praat om sy taal te verbeter
Hoe om foute positief reg te stel
Hoe om klanke en sigwoorde aan te leer
Hoe om omruilings te herstel
Hoe om jou kind 'n groter woordeskat te gee
Gee jou kind selfvertroue

Gaan deur die kursus op jou eie tyd
Kry leeftyd-toegang tot die aanlynkursus
Kry praktiese oefeninge om saam jou kind sy taalvaardigheid te verbeter
Leer hoe om met jou kind te praat van 'n jong ouderdom af
Help jou kind om beter te praat en lees
Loer na een van die videos gratis
Juffrou Hyla het 37 jaar van onderwysondervinding waar sy ouers gehelp het in 'n formele en private omgewing met kinders se akademiese uitdagings.
Sy is nog altyd passievol om ouers praktiese oplossings te gee om hulle kinders se vaardighede te verbeter en om hulle 'n beter kans te gee vir formele onderwys
Sy deel nou haar waardevolle kennis deur haar bekostigbare aanlynkursusse
Met die koop van hierdie kursus, Kry jy.....

Video: Dit begin by lees en praat
Verstaan hoe lees en praat saam werk om jou kind taalgereed te kry
Ter waarde van R500

Video: Hoe korrigeer mens taalfoute?
Leer hoe om jou kind reg te stel sonder om hulle af te breek
Ter waarde van R500

Video: Antwoord in vol sinne
Praktiese wenke om met jou kind te werk van die huis af om hulle 'n taalkundige voorsprong te gee
Ter waarde van R1500
Video: Leer 4- 8 nuwe woorde 'n dag
Praktiese wenke om jou kind selfvertroue te gee om deel te neem in die klas en sy/haar woordeskat te vergroot
Ter waarde van
R2000
Video: Leer klanke en sigwoorde aan
Praktiese wenke om jou kind te help om aangeleerde klanke te onthou en om beter te kan lees
Ter waarde van
R3500
Video: Hulp met omruilings
Praktiese oplossings om te verseker dat jou kind omruilings af leer en reg skryf
Ter waarde van
R3000
Haal die druk af vir jou kind in die klas omdat hy/sy beter kan lees en praat
Gee jou kind 'n beter kans om akademies te presteer
Maklike oefeninge wat jou kind selfvertroue gaan gee en 'n groter woordeskat
Leer presies hoe om taalkundige probleme soos omruilings op te los (Sommige kinders op graad 6 vlak sukkel nog met dit)