Dankie

Ons het sopas 'n e-pos gestuur met jou gratis inhoud

NB! Loer in jou "spam" as jy dit nie sien nie!

Jy kan dit ook direk hier aflaai

Wil Jy seker maak jou 5-8 Jarige is skoolgereed?

Baie kinders sukkel in Graad 1 & 2 omdat hulle basiese vaardighede nog nie op standaard is nie.

Skool is dan nie lekker vir hulle nie en hulle sukkel om akademies te presteer.

EK het 'n kursus wat ouers help om hulle kinders al die basiese vaardighede te leer vir Graad 1.

Dit kan ook gebruik word vir kinders wat reeds in graad 1 of 2 is en agter is.