Aanbod amper verby!Kry die Skoolgereedheidskursus nou en spaar R4341
Maak jou 5-8 Jarige Skoolgereed en kry 'n Akademiese Voorsprong, maklik by die huis!
Skoolgereedheidskursus gee ouers die
oplossing👇
Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!
Die Probleem
Skole kan nie meer stil staan vir kinders wat agter is nie
Klasse is te groot en onderwysers is te besig
As jou kind sukkel met die basiese vaardighede gaan skool nie lekker wees nie
Die druk gaan te groot wees
Hy gaan agter raak
Dit is hoekom ek hierdie kursus geskryf het
Ek help ouers met die volledige lys van al die basiese vaardighede vir Graad 1
Ek wys hulle hoe om dit maklik by die huis vir hulle kinders aan te leer!
Dit kan gedoen word op jou eie tyd by die huis
Dit is prakties en eenvoudig
Skoolgereedheidskursus Gaan Jou Leer
Wat die eerste vaardighede is wat jou kind moet weet en hoe om dit vir hulle te leer(Noodsaaklik vir Graad 1)
Die groot motoriese vaardighede wat jou kind moet weet om skool toe te gaan PLUS hoe om dit vir hulle aan te leer
Watter wiskundige vaardighede jou kind moet ken en praktiese wenke om dit aan te leer
Die volledige lys vaardighede wat jou kind moet ken om die beste kans te hê vir formele onderwys (Begin nou al vir 'n akademiese voorsprong)
Kry Dadelik Leeftyd Toegang tot die
Skoolgereedheidskursus saam al die Bonusse
Wat gaan jy kry?
6 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Skoolgereedheidskursus (R4 000)
6 x PDF Werkboeke: Kry 165 bladsye se PDF werkboeke(R500)
1 x PDF Alfabet Inkleurboek: Kry 27 bladsye se inkleur werk (R100)
1 x PDF Inkleurboek: Kry 392 bladsye se ekstra inkleur werk (R100)
1 x Skêr Vaardighede PDF Werkboek: Kry 'n 20-bladsy PDF werkboek (R50)
1 x PDF Alfabetlegkaarte: Kry 7 bladsye se PDF werk(R50)
1 x PDF Syferherkenningskaarte: Kry 20 bladsye se PDF werk(R50)
Hoekom Hierdie Kursus Alles Verander
Jy kry 'n lys met 30 boksies om af te merk om skoolgereedheid te toets
Dit is nie net videos wat jou kind kyk nie, jy help hom om begrip te kry
Die wenke kan jy toepas in daaglikse situasies en so jou kind help
Dit help jou as ouer om te verstaan wat verwag word van jou kind, jy los dit nie net in ander se hande nie
Jy kan die druk van skool drasties verminder vir jou kind
Die inhoud van hierdie kursus saam al die bonusse kos gewoonlik R4000
Kry dit nou vir net R559
7 Dae Geld Terug Waarborg
Jou Skoolgereedheidskursus Belegging
As jy afsonderlik vir hierdie inhoud betaal het, sou jy die volgende betaal
Leeftyd se toegang tot die skoolgereedheidskursus (6 videos) - R4000
1 x Skêr Vaardighede ( 20 Bladsye) - R50
1 x 7-bladsy PDF met alfabet-legkaarte - R100
1 x Alfabet Inkleurboek (27 Bladsye) - R100
6 x PDF Werksboeke (165 Bladsye) - R500
1 x Syferherkenningskaarte (20) - R50
Totale Waarde: R4900
Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer
Jy het 'n leeftyd se toegang tot die kursus
Nee. Jy kan hierdie kursus voltooi op jou eie tyd. Soms is mens besig, ander tye het jy meer tyd en kan dan ekstra in sit
Enigiemand! Mammas,pappas, oumas en selfs ouer boeties of sussies. Dit is maklik en prakties!
Ja dit doen. Hierdie is jare se ondervinding en insae. Dit is eintlik so eenvouding, maar al wat nodig is om jou kind te help
Sodra jy betaal het, kry jy dadelik 'n e-pos met toegang!