
Dankie vir jou ondersteuning
Ons het vir jou 'n epos gestuur met Login details na die kursus
KYK ASB IN JOU "SPAM" AS JY NIE DIE E-POS SIEN WAT JOU TOEGANG GEE NIE!!
Kyk solank na die eerste video van jou kursus
Wil jy privaat e-posse kry direk van my af?
Sluit aan by my privaat -eposlys en ondersteuningsgroep vir ouers

Kry privaat wenke van my af oor kinderopvoeding
Kry gratis hulpbronne en oefeninge
Kry toegang tot my aanlyn-ondersteuningsgroep vir ouers met hope vol inhoud. Jy kan inligting kry oor verskeie temas en selfs vrae vra