Dankie vir jou ondersteuning

Ons het vir jou 'n e-pos gestuur met Login details na die kursus

KYK ASB IN JOU "SPAM" AS JY NIE DIE E-POS SIEN WAT JOU TOEGANG GEE NIE!!

Kyk solank die Inleiding van jou Middellynkruising Aanlynkursus

Laai die 23 Middellynkruising oefeninge dadelik af

Jy sal dit ook in jou kursus kry nadat jy ingeteken het

Is jy Opsoek na privaat inhoud direk van my af?

Ek het 'n privaat e-poslys waar ek wenke deel en insae gee wat ek nêrens anders deel nie

Jy kry persoonlike e-posse direk van my af

Jy kry ook toegang tot my ondersteuningsgemeenskap vir ouers

Ouers leer saam en kan vrae vra

Jy hoef nie alleen te wees nie