Dankie vir jou ondersteuning

Ons het vir jou 'n epos gestuur met Login details na die volle inhoud van jou kursus

KYK ASB IN JOU "SPAM" AS JY NIE DIE E-POS SIEN WAT JOU TOEGANG GEE NIE!!

Kyk solank die eerste video van jou kursus

Die res van die videos saam die inhoud sal beskikbaar wees nadat jy ingeteken het via die e-pos wat ons gestuur het

(Kyk in jou spam as jy dit nie sien nie)

Opsoek na privaat inspraak direk van my af om jou kind te help?

Ek het 'n privaat e-poslys waar ek gratis wenke en inhoud stuur net aan 'n eksklusiewe groep ouers