Uiteindelik, 'n Aanlynleeskursus wat ouers help wie se Graad RR-5 sukkel met lees โ met net 'n paar minute 'n dag
Perfek vir ouers wie hulle kinders wil help om beter te vaar met lees sonder duur leesskole.

Ek weet presies waardeur jy gaan
Ek was self daar. As onderwyser het ek gesien hoe baie ouers sukkel om hulp te kry vir hulle kinders wat sukkel met lees. Baie het al geld spandeer op ekstra klasse of behandeling โ maar as die fondasie nie reg is nie, help niks.
Daar is egter 'n eenvoudige manier: leer self hoe om jou kind te help by die huis, rustig en stap vir stap.
Ek verstaan hoe dit voel as jou kind moedeloos is, huil omdat lees moeilik is, of skaam is omdat ander vir hom lag. Jy sien hulle hartseer, maar jy weet nie altyd hoe om te help nie.
En al betaal jy vir hulp, sien jy nie altyd resultate nie. Dis duur en jy wonder of dit ooit beter gaan word.
Hierdie kursus is spesiaal gemaak vir ouers soos jy. Dit gee vir jou al die gereedskap en wenke om self jou kind se lees te verbeter โ sommer by die huis.
Wat gaan verander as jy hierdie kursus volg:
Skakel disleksie uit voor jy begin
Verbeter leesvaardigheid maklik met klanke en woordhuisies
Leer hoe om saam met jou kind te lees sodat hy leer
Gebruik woordvensters maklik en reg
Leer hoe om jou kind reg te bemoedig en te beloon
Kweek โn liefde vir lees deur stories reg te lees

Video: Begin by die begin
Hoe om suksesvol vir jou kind maklik woorde en klanke aan te leer
Ter waarde van R2000

Video: Begin met die regte metode
Hoe om sinne op te breek na woorde en klanke om lees te verbeter
Ter waarde van R3000

Video: Begin met maklike boeke
Hoe om seker te maak dat jou kind nie net sinne memoriseer nie
Ter waarde van R2000

Video: Beloon jou kind
Hoe om erkenning reg te gebruik om jou kind te motiveer
Ter waarde van R2000

Video: Hou aan om stories te lees
Leer hoe om jou kind lief te maak vir lees
Ter waarde van R1000

๐ Bonus Geskenke: Meer as 443 bladsye in PDF
Bonus 1: Klankherkenning PDF - R50
Bonus 2: Eerste sinne PDF - R30
Bonus 3: Alfabet inkleurboek PDF - R50
Bonus 4: Maak 'n leesvenster PNG - R20
Bonus 5: Lees en skryf PDF - R50
Bonus 6: Lees, skryf en trek PDF - R50
Bonus 7: Sigwoorde oefeninge PDF - R50
Bonus 8: Kom ons leer sigwoorde PDF - R50
Bonus 9: Woord Huisies PDF - R20
Bonus 10: 20 Leesboeke Vlak 1-4 - R500
Bonus 11: Lees met vokale 19-bladsye PDF - R50
Bonus 12: Klank dit 8-bladsye PDF - R50

Jy het gekom om resultate te sien, Reg?
Jy kry ook: 7 DAE GELD TERUG WAARBORG
As jy nie tevrede is nie, kry jy jou geld terug.
Die totale waarde vir hierdie offer saam al die bonusse kos gewoonlik R6000. Vandag kan jy dit kry vir net R359
Gereelde Vrae:
Jy het leeftyd toegang.
Die kursus gee vir jou maklike wenke en tegnieke om self jou kind te help.
Ja! Dit vat net 'n paar minute per dag of elke tweede dag.
Ja, navorsing wys dat om die fondasie reg te maak help jou kind die meeste om lees- en taalvaardighede te bou.
Kyk die inleiding gratis