Spaar R3641 op jou nuwe kursus:

Help jou Graad RR-5 wat sukkel met lees

Vir net R359 Kan jy Juffrou Hyla se Hulp-met-lees kursus kry ter waarde van R10 000 se informasie en praktiese oplossings

Hier is die kursus se inhoud:

  • Deel 1: Nuutste statistieke
  • Deel 2: Begin by die begin
  • Deel 3: Kies die regte metode
  • Deel 4: Begin met maklike boeke
  • Deel 5: Beloon jou kind
  • Deel 6: Hou aan om te lees
  • BONUS - Lees en skryf werkboek
  • BONUS - Lees, trek en skryf werkboek
  • BONUS - Sigwoorde oefeninge
  • BONUS - Kom ons leer sigwoorde werkkaart
  • BONUS - Woordhuisies-aktiwiteit
  • BONUS - Leesboeke Vlak 1 -4
  • BONUS - Eerste Sinne PDF
  • BONUS - Alfabet Inkleurboek
  • BONUS -Bou jou eie woordhuisies – instruksies
  • BONUS -392 bladsye se ekstra inkleurpret PDF bladsye

Die kursus is 20 min lank en word aangebied in video formaat.


Direk na jy hierdie kursus koop sal jy toegang kry tot die kursus

As jy nie gelukkig is met jou produk nie, Stuur ons 'n email binne 7 dae en ek sal jou ten volle terugbetaal

Wanneer jy hierdie produk koop sal jy die volgende kry:

  • 'n Leeftyd se toegang tot die hulp-met-lees kursus (6 videos)
  • 5 x Werksboeke PDF
  • 1 x Alfabet Inkleurboek
  • Leesboeke vlak 1-4 (20 boeke)

  • 392 PDF bladsye se inkleurpret

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!

Juffrou Hyla

© Juffrou Hyla. All rights reserved