
Dankie
Ons het sopas 'n e-pos gestuur met jou gratis inhoud
NB! Loer in jou "spam" as jy dit nie sien nie!
Jy kan dit ook direk hier aflaai
Wil jy jou Graad RR- 5 se leesvaardigheid verbeter met net 'n paar minute 'n dag?
Jy hoef nie ’n onderwyser te wees om jou kind te help lees nie.
Met ons aanlyn Leeskursus kry jy alles wat jy nodig het om jou kind tuis te help — op jou eie tyd, op ’n eenvoudige manier.