• Aanbod amper verby!Kry die help met lees kursus nou en spaar R5641

Uiteindelik, ’n eenvoudige kursus wat vir jou presies wys wat om te doen om jou kind se lees reg te kry – stap vir stap, by die huis.

Kry onmiddellik toegang tot die volledige kursus, werkvelle en hulpmiddels – alles wat jy nodig het om jou kind se lees reg te kry.👇

Die 7 dae aanbod is amper verby

Wat jy sal kan doen…
na jy hierdie kursus gekry het

  • Jy sal as ouer weet waar om te begin om jou kind met lees te help.

  • Jy leer hoe om die regte metode te kies wat by jou kind pas.

  • Jy sal weet watter tipe boeke jou kind op elke vlak moet lees.

  • Jy leer hoe om jou kind te motiveer om te lees – sonder druk of baklei.

  • Jy sal self meer selfversekerd voel om jou kind te help.

Die Probleem

Leesbegrip is die sleutel tot elke vak op skool.

As jou kind sukkel om te lees, raak dit al sy werk – nie net een vak nie.

Skole beweeg vinnig aan en kan nie altyd wag vir kinders wat sukkel nie.

En hoe ouer jou kind word, hoe moeiliker raak dit…
as sy leesfondasie nie reg is nie.

Dit is presies hoekom ek hierdie kursus gemaak het – om jou en jou kind te help.

Met 38 jaar se ondervinding in die klaskamer, het ek gesien hoe baie kinders sukkel met lees – nie omdat hulle nie wil nie, maar omdat hulle nie die regte fondasie het nie.

Ek het my lewe gewy aan die kinders wat “seerkry” wanneer leer moeilik voel… en aan ouers wat net wil help, maar nie weet hoe nie.

Vandag vertrou duisende ouers op my kursusse om hul kinders se lees by die huis te verbeter – met eenvoudige, praktiese stappe wat werklik resultate bring.

Ek wys vir ouers hoe om hul kinders self te help met lees – sommer by die huis.

Met eenvoudige wenke wat regtig werk.

Jy kan dit doen op jou eie tyd…

en dit vat nie ure van jou dag nie.

Daar is ’n eenvoudiger, beter manier om jou kind te help lees

Jy hoef nie:

❌ Ure elke dag te sit en werk nie
❌ Te baklei of druk op jou kind te sit nie
❌ Duur ekstra klasse te betaal nie
❌ Te wag dat die skool dit alleen regmaak nie

Jy het net ’n eenvoudige, praktiese manier nodig om jou kind by die huis te help.

Jy kan jou kind help terwyl julle speel…
terwyl julle gesels…
en deur gewone, alledaagse oomblikke.

Wanneer dit reg gedoen word, kan jy:

✔ Jou kind se lees maklik verbeter
✔ Meer selfvertroue bou
✔ Lees weer lekker maak
✔ Jou kind help om by te bly

Hierdie kursus wys jou presies hoe.

Hierdie kursus is vir jou as:

✔ Jou kind sukkel om te lees
✔ Jy nie seker is waar om te begin nie
✔ Jy jou kind self by die huis wil help
✔ Jy ’n eenvoudige, praktiese plan wil hê wat werk
✔ Jy wil hê jou kind moet meer selfvertroue hê

Hierdie kursus is NIE vir jou as:

❌ Jy dink die skool alleen gaan dit regmaak
❌ Jy nie self betrokke wil wees nie
❌ Jy vinnige “tricks” soek sonder om dit toe te pas
❌ Jy nie bereid is om jou kind te help en tyd te maak nie

Kry dadelik toegang en begin vandag – met leeftydtoegang tot die kursus en al die bonusse.

6 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Help met lees se aanlynkursus (R4 000)

7 x PDF Werkboeke: Laai verskeie PDF werkboeke af om jou kind te help by die huis! ( R1000)

1 x Alfabet Inkleurboek: Gratis PDF alfabet inkleurboek (R100)

20 x PDF Leesboeke: Gratis 20 PDF leesboeke vlak 1- 4 (R1000)

392 Gratis Inkleurwerk: Geniet 'n ekstra 392 PDF bladsye se inkleurwerk (R100)

Maak Jou eie Leesvenster: Instruksies oor hoe om jou eie leesvenster te maak (R50)

Met werkboeke soos hierdie wat dit vir jou maklik maak om jou kind te help

Alles wat jy nodig het om jou kind met lees te help – op een plek

As jy vir elke deel apart moes betaal, sou dit jou kos:

Aanlynkursus (6 videos) – R4 000
Leer stap vir stap hoe om jou kind met lees te help en die regte fondasie te bou.

7 x PDF Werkboeke – R1 000
Praktiese werk wat jy maklik by die huis kan doen.

20 x PDF Leesboeke – R1 000
Leesboeke vir verskillende vlakke om jou kind te help groei.

Alfabet Inkleurboek – R100
Help jou kind om letters beter te leer ken.

392 Bladsye Inkleurwerk – R100
Ekstra oefeninge om leer lekker en maklik te maak.

Leesvenster Instruksies – R50
Leer hoe om ’n hulpmiddel te maak wat lees makliker maak.

Totale waarde: ± R6 000

👉 Kry vandag alles vir net R359

Dit is minder as wat een ekstra klas jou kan kos…
maar dit kan jou kind se hele leesreis verander.

Begin vandag om jou kind met lees te

help – met ’n volle

7-dae geld-terug waarborg.

🔥 🎁 VOLLEDIGE KURSUS OPSOMMING

Jy kry nie net videos nie.

Jy kry ’n volledige stelsel om jou kind met lees te help:

✔ Stap-vir-stap opleiding
✔ Praktiese werkboeke en aktiwiteite
✔ Leesboeke vir verskillende vlakke
✔ Duidelike riglyne vir ouers

Alles is gemaak om jou te help om:

✔ Te weet waar om te begin
✔ Jou kind self te help by die huis
✔ Jou kind se selfvertroue te bou
✔ Lees maklik en lekker te maak

Totale waarde: R6 000+

👉 Kry vandag alles vir net R359

Die volgende prys is R6000

Jy het nie al hierdie nodig nie

❌ Ure elke dag om te help
❌ Spesiale opleiding as onderwyser
❌ Duur ekstra klasse
❌ Ingewikkelde metodes

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Hoe lank het ek toegang tot die kursus?

Jy kry leeftydtoegang tot die kursus.

Jy kan dit enige tyd doen, teen jou eie pas – sonder druk.

Is dit baie moeite?

Nee.

Jy werk in klein, eenvoudige stappe wat maklik in jou dag inpas.

Dit vat nie ure nie – net ’n paar minute op ’n slag.

Wie kan hierdie aanbied?

Enige ouer kan dit doen.

Jy hoef nie ’n onderwyser te wees nie.
Die kursus wys jou stap vir stap wat om te doen.

Werk dit regtig?

Ja.

Hierdie kursus is gebou op jare se ondervinding. Ek wys jou presies hoe maklik dit is om 'n liefde vir lees in jou kind wakker te maak van baba tyd af tot en met 7 jaar!

Hoe werk dit?

Jy kry toegang tot die aanlynkursus met al die lesse en werkboeke.

Jy kyk die videos en volg die eenvoudige stappe.

Dan help jy jou kind by die huis – deur speel, praat en oefen.

Jy werk teen jou eie pas, wanneer dit jou pas.