• Aanbod amper verby!Kry die Wiskundige begrippe nou en spaar R4341

Moenie wag vir graad 1 om te sien hulle sukkel nie

Leer hoe om wiskunde van babadae af te begin bou, maklik by die huis👇

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Die Probleem: As Wiskunde Nie Vroeg Vassteek Nie…

Die eerste 8 jaar van jou kind se lewe is belangrik. As hulle nie nou die regte wiskunde-konsepte leer nie, raak alles later moeiliker.

Hier is wat gebeur as daardie boustene ontbreek:

  • Huiswerk raak ’n geveg. Teen graad 1 sukkel jou kind met somme wat ander maklik doen. Julle raak albei moedeloos.

  • Hulle sê: “Ek is sleg in wiskunde.” Sonder ’n sterk begin verloor kinders selfvertroue — en begin glo hulle is nie slim nie.

  • Hulle verstaan nie later se werk nie. Sonder begrip van getalle, patrone en plekwaarde, sukkel kinders met graad 2 en 3 werk.

  • Jy weet nie waar om te begin nie. Jy wil help, maar jy sien jou kind verstaan glad nie die basiese goed nie.

  • Groot drome kry 'n knou. Kinders wat sukkel met wiskunde, vermy later vakke soos wetenskap, tegnologie en rekeningkunde.

Die Oplossing: Leer Wiskunde Speels en Vroeg — Tuis!

Jy hoef nie ’n onderwyser te wees om jou kind met wiskunde te help nie.
Ons aanlyn Wiskundige-Begrip Kursus wys jou stap vir stap hoe om dit reg te doen — van babas tot 8 jaar oud.

Met hierdie kursus kry jy:

  • Maklike idees om wiskunde-speletjies en konsepte by die huis in te bou — sonder druk.

  • Aktiwiteite vir elke ouderdom — van babas tot graad 2.

  • Doen dit in jou eie tyd, wanneer dit vir julle pas.

  • Bou selfvertroue vir jou én jou kind.

  • Leer jou kind speel-speel van getalle, patrone, vorms en meer.

Of jou kind nog babataal praat of al in graad 2 is — dis nooit te vroeg (of te laat) om hul wiskunde-brein aan die gang te kry nie!

Wiskundige begrippe Gaan Jou Leer

  • Hoe om wiskunde-speletjies tuis te gebruik

  • Hoe om getalle, vorms en patrone maklik te verduidelik

  • Hoe om jou kind se selfvertroue in wiskunde te bou

  • Hoe om van baba-tyd af wiskunde deel van julle dag te maak

  • Leer hoe om speel-speel wiskundige konsepte aan jou baba bekend te stel

  • Gee jou kind ’n sterk begin vir die toekoms!

Kry Dadelik Leeftyd Toegang tot die

Wiskundige Begrippe Aanlynkursus saam al die Bonusse

Wat gaan jy kry?

9 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Wiskundige begrippe aanlynkursus (R4 000)

12 x PDF Werkboeke: Kry 194 bladsye se PDF werkboeke(R500)

1 x PDF Inkleurboek: Kry 392 bladsye se ekstra inkleur werk (R100)

Hoekom Hierdie Kursus Alles Verander

  • Kry regte wenke wat jou as ouer toerus. Nie net videos wat jou kind kyk nie

  • Gee jou kind ware begrip. Dit is meer as net memorisering

  • Leer hoe om alledaagse situasies te gebruik om jou kind te leer

  • Bou verhouding tussen jou en jou kind terwyl jy hom leer

  • Dit vat nie ure 'n dag nie, Doen dit maklik by die huis

Die inhoud van hierdie kursus saam al die bonusse kos gewoonlik R4000

Kry dit nou vir net R559

7 Dae Geld Terug Waarborg

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Jou Wiskundige Begrippe Belegging

As jy afsonderlik vir hierdie inhoud betaal het, sou jy die volgende betaal

  • Leeftyd se toegang tot die wiskundekursus (9 videos) - R4000

  • 1 x PDF: Tel en Pas – 39 bladsye - R50

  • 1 x PDF: Plus en Minus – 41 bladsye - R50

  • 1 x PDF: Plekwaarde – 13 bladsye - R30

  • 1 x PDF: Groter as, Kleiner as, Gelyk aan – 5 bladsye - R20

  • 1 x PDF: Teenoorgesteldes – 16 bladsye - R50

  • 1 x PDF: Sortering – 15 bladsye - R50

  • 1 x PDF: Vorms – 18 bladsye - R50

  • 1 x PDF: Voor, na en tussen – 10 bladsye- R50

  • 1 x PDF: Kleur Volgens Nommer – 17 bladsye- R50

  • 1 x PDF: Wiskunde Idees en speletjies - 10 bladsye - R50

  • 1 xPDF: Ekstra inkleur pret - 392 bladsye - R50

Totale Waarde: R4490

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Vir hoe lank het ek toegang tot die kursus?

Jy het 'n leeftyd se toegang tot die kursus

Is dit baie moeite?

Nee. Jy kan hierdie kursus voltooi op jou eie tyd. Soms is mens besig, ander tye het jy meer tyd en kan dan ekstra in sit

Wie kan hierdie aanbied?

Enigiemand! Mammas,pappas, oumas en selfs ouer boeties of sussies. Dit is maklik en prakties!

Werk dit regtig?

Ja dit doen. Hierdie is jare se ondervinding en insae. Dit is eintlik so eenvouding, maar al wat nodig is om jou kind te help

Wanneer kry ek toegang?

Sodra jy betaal het, kry jy dadelik 'n e-pos met toegang!