• Aanbod amper verby!Kry die Skoolgereedheidskursus nou en spaar R4341

Maak jou 5-8 Jarige Skoolgereed en kry 'n Akademiese Voorsprong, maklik by die huis!

Skoolgereedheidskursus gee ouers die

oplossing👇

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Die Probleem

Skole kan nie meer stil staan vir kinders wat agter is nie

Klasse is te groot en onderwysers is te besig

As jou kind sukkel met die basiese vaardighede gaan skool nie lekker wees nie

Die druk gaan te groot wees

Hy gaan agter raak

Dit is hoekom ek hierdie kursus geskryf het

Ek help ouers met die volledige lys van al die basiese vaardighede vir Graad 1

Ek wys hulle hoe om dit maklik by die huis vir hulle kinders aan te leer!

Dit kan gedoen word op jou eie tyd by die huis

Dit is prakties en eenvoudig

Skoolgereedheidskursus Gaan Jou Leer

  • Wat die eerste vaardighede is wat jou kind moet weet en hoe om dit vir hulle te leer(Noodsaaklik vir Graad 1)

  • Die groot motoriese vaardighede wat jou kind moet weet om skool toe te gaan PLUS hoe om dit vir hulle aan te leer

  • Watter wiskundige vaardighede jou kind moet ken en praktiese wenke om dit aan te leer

  • Die volledige lys vaardighede wat jou kind moet ken om die beste kans te hê vir formele onderwys (Begin nou al vir 'n akademiese voorsprong)

Kry Dadelik Leeftyd Toegang tot die

Skoolgereedheidskursus saam al die Bonusse

Wat gaan jy kry?

6 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Skoolgereedheidskursus (R4 000)

6 x PDF Werkboeke: Kry 165 bladsye se PDF werkboeke(R500)

1 x PDF Alfabet Inkleurboek: Kry 27 bladsye se inkleur werk (R100)

1 x PDF Inkleurboek: Kry 392 bladsye se ekstra inkleur werk (R100)

1 x Skêr Vaardighede PDF Werkboek: Kry 'n 20-bladsy PDF werkboek (R50)

1 x PDF Alfabetlegkaarte: Kry 7 bladsye se PDF werk(R50)

1 x PDF Syferherkenningskaarte: Kry 20 bladsye se PDF werk(R50)

Hoekom Hierdie Kursus Alles Verander

  • Jy kry 'n lys met 30 boksies om af te merk om skoolgereedheid te toets

  • Dit is nie net videos wat jou kind kyk nie, jy help hom om begrip te kry

  • Die wenke kan jy toepas in daaglikse situasies en so jou kind help

  • Dit help jou as ouer om te verstaan wat verwag word van jou kind, jy los dit nie net in ander se hande nie

  • Jy kan die druk van skool drasties verminder vir jou kind

Die inhoud van hierdie kursus saam al die bonusse kos gewoonlik R4000

Kry dit nou vir net R559

7 Dae Geld Terug Waarborg

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Jou Skoolgereedheidskursus Belegging

As jy afsonderlik vir hierdie inhoud betaal het, sou jy die volgende betaal

  • Leeftyd se toegang tot die skoolgereedheidskursus (6 videos) - R4000

  • 1 x Skêr Vaardighede ( 20 Bladsye) - R50

  • 1 x 7-bladsy PDF met alfabet-legkaarte - R100

  • 1 x Alfabet Inkleurboek (27 Bladsye) - R100

  • 6 x PDF Werksboeke (165 Bladsye) - R500

  • 1 x Skêr Vaardighede ( 20 Bladsye) - R50

  • 1 x Syferherkenningskaarte (20) - R50

Totale Waarde: R4900

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Vir hoe lank het ek toegang tot die kursus?

Jy het 'n leeftyd se toegang tot die kursus

Is dit baie moeite?

Nee. Jy kan hierdie kursus voltooi op jou eie tyd. Soms is mens besig, ander tye het jy meer tyd en kan dan ekstra in sit

Wie kan hierdie aanbied?

Enigiemand! Mammas,pappas, oumas en selfs ouer boeties of sussies. Dit is maklik en prakties!

Werk dit regtig?

Ja dit doen. Hierdie is jare se ondervinding en insae. Dit is eintlik so eenvouding, maar al wat nodig is om jou kind te help

Wanneer kry ek toegang?

Sodra jy betaal het, kry jy dadelik 'n e-pos met toegang!