Hoe om seker te maak jou kind is reg vir Graad 1 — sonder om te hoop die skool sal dit “uitsorteer” of te wag tot dit te laat is

’n Nuwe, praktiese manier vir ouers om self hul kinders te help om die basiese vaardighede vir Graad-1 vas te lê — op julle eie tyd.

Vir meer as 37 jaar werk ek as onderwyseres met jong kinders en hul ouers.

Ek het oor en oor gesien hoe slim, nuuskierige kinders in Graad 1 begin sukkel — nie omdat hulle nie kan leer nie, maar omdat die basiese fondasie nie reg was nie.

Ouers kom paniekerig na my toe met dieselfde woorde:

“Juffrou, ek het gedink die skool sal help.”
“Ek het gedink my kind sal self opvang.”

Maar die realiteit in ’n Graad-1-klas is eenvoudig: die onderwyser kan nie stil staan by een kind nie.

Dis toe ek besef het:

👉 Ouers moet bemagtig word om hul kinders voor en langs die pad te help — met eenvoudige, praktiese oefeninge wat regtig werk.
Nie meer net hoop nie. Nie meer wag nie. ’n Duidelike plan vir by die huis

Die meeste ouers glo:

  • “Die skool sal my kind regkry”

  • “Hy/sy sal later self opvang”

  • “Ek is nie ’n onderwyser nie — ek kan nie help nie”

Dit is presies hoekom soveel kinders sukkel.

Wat vandag werklik werk, is:

  • Om voor Graad 1 die regte vaardighede vas te lê

  • Om dit tuis, stap-vir-stap te doen

  • Met materiaal wat spesifiek ontwerp is vir jong kinders — nie skoolhandboeke nie

’n Duidelike, eenvoudige plan waarmee jy jou kind voor Graad 1 die regte vaardighede leer — stap vir stap, by die huis, sonder oorweldig te voel.

Die Skoolgereedheidskursus

Dit is nie net los werkkaarte of losstaande idees nie.
Dit is ’n beproefde, doelgerigte stelsel wat fokus op die kernvaardighede wat kinders móét bemeester vóór hulle Graad 1 toe gaan.

  • Dit bou die regte fondasie

  • Dit is prakties en ouer-vriendelik

  • Dit pas by besige gesinne

  • Dit neem die raaiwerk uit skoolgereedheid

As jy ’n ouer is wat:

  • Nie wil hê jou kind moet agter raak nie

  • Nie op hoop en geluk wil staatmaak nie

  • Bereid is om ’n klein bietjie tyd by die huis in te sit

Dan is hierdie kursus vir jou.

Dit is nie vir jou as jy niks wil doen en net wil wag vir die skool nie.

🎓 Skoolgereedheidskursus sluit in...

6 video-lesse

Leeftydse toegang
Waarde: R4 000

🎁 Bonusses (Ingesluit):

Bonus 1

R500

6 x PDF Werkboeke (165 bladsye)

Bonus 2

R100

PDF Alfabet Inkleurboek (27 bladsye)

Bonus 3

R100

PDF Inkleurboek (392 bladsye)

Bonus 4

R50

Skêr-Vaardighede PDF (20 bladsye)

Bonus 5

R50

PDF Alfabetlegkaarte (7 bladsye)

Bonus 6

R50

PDF Syferherkenningskaarte (20 bladsye)

Die totale waarde van R4850

Jy kry nie alles vandag vir R4 850 nie.
Nie R2 000 nie.
Nie eers R1 000 nie.

Vandag se prys: R559

⚠️ Spaar R4 341 — net vir die volgende 7 dae.

Na dit sluit hierdie aanbod en die prys verhoog.

Probeer die kursus risikovry.

As dit nie vir jou en jou kind werk nie, kry jy binne 7 dae jou geld terug.
Geen vrae.

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Wanneer kry ek toegang?

Sodra jy betaling maak kry jy dadelik toegang via e-pos! Gee so paar minute en loer ook in jou "spam" vir die e-pos wat jou toegang gee.

Kan ek hierdie kursus gebruik al werk ek en is besig?

Ja 100%! Hierdie kursus is gemaak met praktiese wenke om jou kind op jou tyd en sy tyd te help! Die beste persoon om jou kind te help is jy as ouer of voog.

Werk dit?

Ja. Hierdie is jare se ondervinding in een kursus om kinders en ouers te help! Ek het vele families gehelp met hierdie presiese wenke

Vier wie is hierdie kursus?

Hierdie kursus is vir die ouer wat sy kind goed wil voorberei vir formele onderwys sodat die druk in die klas minder is. Dit gee ook jou kind 'n voorsprong om akademies te presteer! Hierdie kursus is ook vir die Graad 1 en 2 kind wat sukkel omdat sy fondasies nog nie reg is nie. Dit sal hom help om op datum te kom en die druk van formele onderwys minder te maak.

Juffrou Hyla

info@juffrouhyla.co.za

© 2025 Juffrou Hyla