Kry jou voorskoolse kind Skoolgereed
OF
Help jou Graad 1 & 2 kind wat Sukkel
Raak deel van 100de ouers reg oor die land wat besig is om hulle kinders 'n akademiese voorsprong te gee met Juffrou Hyla se Skoolvaardigheids kursus vir kinders 5-8 jaar
Hierdie kursus leer jou presies hoe om jou kind vroegtydig voor te berei vir Graad 1. Dit kan ook toegepas word vir kinders in Graad 1 en selfs 2 (Die skool kan nie stil staan by elke kind nie)
Wat die eerste vaardighede is wat jou kind moet weet en hoe om dit vir hulle te leer (Noodsaaklik vir Graad 1)
Die groot motoriese vaardighede wat jou kind moet weet om skool toe te gaan PLUS hoe om dit vir hulle aan te leer
Watter wiskundige vaardighede jou kind moet ken en praktiese wenke om dit aan te leer
Die volledige lys vaardighede wat jou kind moet ken om die beste kans te hê vir formele onderwys (Begin nou al vir 'n akademiese voorsprong)

Met die koop van hierdie kursus, Kry jy.....

Video: Inleiding
Verstaan hoe dit werk en wat verwag word van jou kind om skoolgereed te wees
Ter waarde van R500

Video: Die eerste vaardighede wat u voorskoolse leerling moet weet
Die beginpunt vir jou kind se vaardighede en hoe om dit vir hom/haar te leer
Ter waarde van R3000

Video: Groot Motoriese
Verstaan groot motoriese vaardighede, maklike oefeninge om jou kind te ontwikkel
Ter waarde van R4000
Video: Wiskundige vaardighede
Leer alles wat jou kind moet ken wiskundig met praktiese wenke om dit aan te leer by die huis om seker te maak hulle is skoolgereed
Ter waarde van
R3000
Video; Ander belangrike vaardighede
Kry hope vol ekstra wenke om jou kind te help om gereed te wees vir skool. Van posisies ken tot om selfstandig "nuus" te kan vertel
Ter waarde van
R3000
PLUS
Ekstra Bonus: 232 Bladsye se werk
Kry 232 bladsye se werk om jou kind se vaardighede te ontwikkel by die huis. 4 x Werksboeke, 1 x Inkleurboek ,1 x Skêr Vaardigheidskaarte, 1 x Syferherkenningskaarte en 30 Boksies om af te merk PDF
Ter waarde van
R2000
Alfabetherkenning Werkboek
Werkboek met 26 bladsye vir jou om te print en gebruik soveel keer soos wat jy wil




Skêr Vaardighede
20 Bladsye van skêr vaardighede




Skrifpatrone Werkboek
28 Bladsy Skrifpatrone Werkboek




Alfabet Inkleurboek
27 Bladsy Alfabet Inkleurboek




Montessori Werkkaart
63 Bladsy Montessori Werkkaart




Wiskunde Werkboek
48 Bladsy Wiskunde Werkboek




Syferherkenningskaarte
20 Syferherkennings kaarte




EN
30 Boksies om af te merk
30 Boksies om af te merk om seker te maak jou kind is skoolgereed

Loer na die eerste video gratis
Juffrou Hyla het 37 jaar van onderwysondervinding waar sy ouers gehelp het in 'n formele en private omgewing met kinders se akademiese uitdagings.
Sy is nog altyd passievol om ouers praktiese oplossings te gee om hulle kinders se vaardighede te verbeter en om hulle 'n beter kans te gee vir formele onderwys
Sy deel nou haar waardevolle kennis deur haar bekostigbare aanlynkursusse
Haal die druk af vir jou kind in die klas omdat hy/sy vaardighede op standaard is
Gee jou kind 'n beter kans om akademies te presteer
Maklike oefeninge wat jou kind se vaardighede sal vat na skoolgereedheidsvlak en meer
BONUS - 30 Boksies om af te merk PDF
BONUS - Syferherkenningskaarte PDF
BONUS -Alfabetherkenning Werkboek
BONUS - Skêr Vaardighede PDF
BONUS - Skrifpatrone Werkboek
BONUS - Alfabet Inkleurboek
BONUS - Montessori Werkkaart
BONUS - Wiskunde Werkkaart
Beperkte 7-dae aanbod!
FAQ
Sodra jy betaling maak kry jy dadelik toegang via e-pos! Gee so paar minute en loer ook in jou "spam" vir die e-pos wat jou toegang gee.
Ja 100%! Hierdie kursus is gemaak met praktiese wenke om jou kind op jou tyd en sy tyd te help! Die beste persoon om jou kind te help is jy as ouer of voog.
Ja. Hierdie is jare se ondervinding in een kursus om kinders en ouers te help! Ek het vele families gehelp met hierdie presiese wenke
Hierdie kursus is vir die ouer wat sy kind goed wil voorberei vir formele onderwys sodat die druk in die klas minder is. Dit gee ook jou kind 'n voorsprong om akademies te presteer! Hierdie kursus is ook vir die Graad 1 en 2 kind wat sukkel omdat sy fondasies nog nie reg is nie. Dit sal hom help om op datum te kom en die druk van formele onderwys minder te maak.