Uiteindelik 'n aanlynkursus wat ouers help om hulle Graad 1 & 2 kind te help wat sukkel met die basiese vaardighede op skool

Perfek vir ouers wie se kinders sukkel met die basiese vaardighede in Graad 1 & 2

Wie het hierdie kursus gemaak – en hoekom?

Ek het vir jare vir Graad 1’s klas gegee.

En ek het gou agtergekom:

Wanneer ’n kind sukkel met lees of skryf, is dit nie altyd omdat hulle “lui” of “nie slim genoeg” is nie.

Dis omdat hul fondasies nie reg is nie.

Veral groot motoriese ontwikkeling — dit beïnvloed hoe ’n kind sit, skryf, fokus en selfs leer lees.

As daardie basiese vaardighede nie in plek is nie, bly hulle sukkel.

Dis hoekom ek hierdie kursus geskep het:
Om ouers te wys hoe om die regte fondasies by die huis te bou — maklik, prakties en sonder duur ekstra klasse.

Jy's dalk nou hier…

Jou kind ís al in Graad 1 of 2…
Maar sukkel steeds met basiese dinge soos tussen die lyntjies skryf, ’n potlood reg vashou of net stil sit en fokus.

Jy sien hulle sukkel — en jy wil help.
Maar tyd is min. En duur ekstra klasse is nie ’n opsie nie.

Intussen raak jy al hoe meer bekommerd.
Want as daai basiese vaardighede nie regkom nie…
Gaan jou kind al verder agter raak.

En nog erger — hulle begin glo hulle is “nie slim genoeg nie”.

Dis presies hoekom ek hierdie kursus gemaak het:
Om ouers te help regmaak wat op grondvlak skeefgeloop het —
sodat jou kind weer met selfvertroue kan leer.

Die oplossing is hier: Skoolgereedheidskursus vir kinders 5–8

Hierdie kursus is gemaak vir ouers wie se kinders al in Graad 1 of 2 is — maar steeds sukkel met basiese vaardighede.

Jy gaan leer hoe om daardie motoriesevaardighede en skoolvaardighede tuis, op jou eie tyd en sonder stres te versterk — sodat jou kind weer kan begin vorder op skool.

Wat jy en jou kind gaan bereik:

  • Leer die eerste belangrike vaardighede wat kinders moet ken vir Graad 1

  • Verstaan groot motoriese vaardighede en hoe om dit te leer speel-speel

  • Volledige lys van wiskundige vaardighede wat kinders moet ken

  • Praktiese maniere om dit by die huis aan te leer

  • Volledige skoolgereedheidslys om seker te maak niks word gemis nie

  • Kry jou kind selfversekerd en opgewonde oor leer

  • Bou sterk fondasies vir lees, skryf en wiskunde

  • Help jou kind om gereed te voel — en nie bang of agter nie

Wat is binne die kursus?

Video: Die eerste vaardighede wat jou kind moet ken en hoe om dit maklik aan te leer

Ter waarde van R3000

Video: Groot motoriese vaardighede en hoe om dit tuis te oefen

Ter waarde van R3000

Video: Ander belangrike vaardighede soos selfstandigheid, luister en aandag – alles wat Graad 1 vergemaklik

Ter waarde van R2000

Gratis Bonusse Ingesluit (Waarde R700+)

  • Bonus 1: 30 Afmerk-boksies PDF – R50

  • Bonus 2: Syferherkenningskaarte PDF – R50

  • Bonus 3: Alfabetherkenning Werkboek – R100

  • Bonus 4: Skêrvaardighede PDF – R50

  • Bonus 5: Skrifpatrone Werkboek – R50

  • Bonus 6: Alfabet-Inkleurboek – R50

  • Bonus 7: Montessori Wiskunde Werk

  • Bonus 8: 392 Inkleurblaaie vir ekstra pret – R150

  • Bonus 9: 7-bladsy PDF met alfabet-legkaarte – R50

  • Bonus 10: 6-bladsy PDF met beginklanke werkkaart - R30

  • Bonus 11: 10-bladsy PDF met woordbou aktiwiteite - R50

Jy het gekom om resultate te sien, Reg?

Jou risiko is 100% gedek!

Jy kry 'n 7-dae geld-terug waarborg.
As jy nie tevrede is nie, laat weet ons — ons betaal jou terug.

Moenie wag nie!

Hierdie spesiale prys is net geldig vir 7 dae.
Kry alles — kursus én bonusse — vir net R359!

Die totale waarde vir hierdie offer saam al die bonusse kos gewoonlik R8000. Vandag kan jy dit kry vir net R359

Gereelde Vrae:

Hoe kry ek toegang as ek betaal het?

Jy kry 'n e-pos met direkte toegang na betaling.

Hoe werk dit?

Leeftyd toegang. Geen haas nie.

Kan ek dit doen as ek werk en min tyd het?

Ja! Dis ontwerp vir besige ouers. Jy kan dit doen in die kar, kombuis of voor slaaptyd.

Werk dit regtig?

Ja. Ouers sê dit werk en kinders is selfversekerd en reg vir skool ná die kursus.

Wat as my kind al 6 of 7 is?

Perfek! Die kursus werk vir kinders tussen 5–8 jaar.

Moet ek slim wees om dit te doen?

Glad nie! Dis maklik en stap-vir-stap verduidelik.

Kyk die inleiding gratis


Normale Prys R8000

R359

7 Dae geld terug waarborg