Uiteindelik 'n aanlynkursus wat ouers help om hulle 5–8 jariges skoolgereed te kry — sonder ingewikkelde metodes, maklik by die huis!
Perfek vir ouers wie hulle kinders 'n akademiese voorsprong wil gee sonder om ure 'n dag te spandeer.

Wie het hierdie kursus gemaak – en hoekom?
Ek het vir jare vir Graad 1’s klas gegee.
Ek het gesien hoe ouers sukkel om hulle kinders te help.
Hulle voel moedeloos.
Hulle wil help, maar weet nie waar om te begin nie.
En weet jy wat?
Kinders wie se ouers prakties by die huis help — vaar beter op skool.
Dis hoekom ek hierdie kursus gemaak het:
Om dit maklik te maak vir ouers om hulle kinders voor te berei — sonder stres of duur ekstra klasse.
Jou kind sukkel met basiese dinge soos knip of potlood vashou
Jy’t min tyd — maar wil help
Jy wil nie duisende rande betaal vir lees- en skryfklasse nie
Jy is bekommerd jou kind gaan nie gereed wees vir Graad 1 nie
As jy niks doen nie…
Gaan jou kind dalk agter raak op skool.
Hulle mag begin voel hulle is “nie slim genoeg nie”.
En dis iets wat jy beslis wil voorkom.
Hierdie kursus is gemaak vir ouers wat wil help, maar nie weet waar om te begin nie.
Jy gaan leer hoe om maklik, tuis en op jou eie tyd jou kind skoolgereed te kry.
Wat jy en jou kind gaan bereik:
Leer die eerste belangrike vaardighede wat kinders moet ken vir Graad 1
Verstaan groot motoriese vaardighede en hoe om dit te leer speel-speel
Volledige lys van wiskundige vaardighede wat kinders moet ken
Praktiese maniere om dit by die huis aan te leer
Volledige skoolgereedheidslys om seker te maak niks word gemis nie
Kry jou kind selfversekerd en opgewonde oor leer
Bou sterk fondasies vir lees, skryf en wiskunde
Help jou kind om gereed te voel — en nie bang of agter nie

Video: Die eerste vaardighede wat jou kind moet ken en hoe om dit maklik aan te leer
Ter waarde van R3000

Video: Groot motoriese vaardighede en hoe om dit tuis te oefen
Ter waarde van R3000

Video: Ander belangrike vaardighede soos selfstandigheid, luister en aandag – alles wat Graad 1 vergemaklik
Ter waarde van R2000

Gratis Bonusse Ingesluit (Waarde R700+)
Bonus 1: 30 Afmerk-boksies PDF – R50
Bonus 2: Syferherkenningskaarte PDF – R50
Bonus 3: Alfabetherkenning Werkboek – R100
Bonus 4: Skêrvaardighede PDF – R50
Bonus 5: Skrifpatrone Werkboek – R50
Bonus 6: Alfabet-Inkleurboek – R50
Bonus 7: Montessori Wiskunde Werk
Bonus 8: 392 Inkleurblaaie vir ekstra pret – R150
Bonus 9: 7-bladsy PDF met alfabet-legkaarte – R50
Bonus 10: 6-bladsy PDF met beginklanke werkkaart - R30
Bonus 11: 10-bladsy PDF met woordbou aktiwiteite - R50

Jy het gekom om resultate te sien, Reg?
Jou risiko is 100% gedek!
Jy kry 'n 7-dae geld-terug waarborg.
As jy nie tevrede is nie, laat weet ons — ons betaal jou terug.
Hierdie spesiale prys is net geldig vir 7 dae.
Kry alles — kursus én bonusse — vir net R359!
Die totale waarde vir hierdie offer saam al die bonusse kos gewoonlik R8000. Vandag kan jy dit kry vir net R359
Gereelde Vrae:
Jy kry 'n e-pos met direkte toegang na betaling.
Leeftyd toegang. Geen haas nie.
Ja! Dis ontwerp vir besige ouers. Jy kan dit doen in die kar, kombuis of voor slaaptyd.
Ja. Ouers sê dit werk en kinders is selfversekerd en reg vir skool ná die kursus.
Perfek! Die kursus werk vir kinders tussen 5–8 jaar.
Glad nie! Dis maklik en stap-vir-stap verduidelik.
Kyk die inleiding gratis