Maak Seker Jou Kind Is Skoolgereed & Kry 'n Akademiese Voorsprong

Raak deel van 100de ouers reg oor die land wat besig is om hulle kinders 'n akademiese voorsprong te gee met Juffrou Hyla se Skoolgereedheidskursus vir kinders 5-8 jaar

Hierdie kursus leer jou presies hoe om jou kind vroegtydig voor te berei vir Graad 1.

Dit kan ook toegepas word vir kinders in Graad 1 en selfs 2 (Die skool kan nie stil staan by elke kind nie)

  • Wat die eerste vaardighede is wat jou kind moet weet en hoe om dit vir hulle te leer (Noodsaaklik vir Graad 1)

  • Die groot motoriese vaardighede wat jou kind moet weet om skool toe te gaan PLUS hoe om dit vir hulle aan te leer

  • Watter wiskundige vaardighede jou kind moet ken en praktiese wenke om dit aan te leer

  • Die volledige lys vaardighede wat jou kind moet ken om die beste kans te hê vir formele onderwys (Begin nou al vir 'n akademiese voorsprong)

Loer na die eerste video gratis

Met die koop van hierdie kursus, Kry jy.....

Video: Inleiding

Verstaan hoe dit werk en wat verwag word van jou kind om skoolgereed te wees

Ter waarde van R500

Video: Die eerste vaardighede wat u voorskoolse leerling moet weet

Die beginpunt vir jou kind se vaardighede en hoe om dit vir hom/haar te leer

Ter waarde van R3000

Video: Groot Motoriese Vaardighede

Verstaan groot motoriese vaardighede, maklike oefeninge om jou kind te ontwikkel

Ter waarde van R4000

Video: Wiskundige vaardighede

Leer alles wat jou kind moet ken wiskundig met praktiese wenke om dit aan te leer by die huis om seker te maak hulle is skoolgereed

Ter waarde van

R3000

Video: Ander belangrike vaardighede

Kry hope vol ekstra wenke om jou kind te help om gereed te wees vir skool. Van posisies ken tot om selfstandig "nuus" te kan vertel

Ter waarde van

R3000

PLUS

Ekstra Bonus: 631 Bladsye se werk

Kry 631 bladsye se werk om jou kind se vaardighede te ontwikkel by die huis. 4 x Werksboeke, 1 x Inkleurboek ,1 x Skêr Vaardigheidskaarte, 1 x Syferherkenningskaarte en 30 Boksies om af te merk PDF

Ter waarde van

R2000

26 Bladsye Alfabetherkenning Werkboek

20 bladsye vol prettige knip-aktiwiteite om skêrvaardighede te oefen!

Laai ’n 28-bladsy PDF werkboek af vol skrifpatrone om handskrif te oefen

27-bladsy alfabet-inkleurboek in PDF-formaat!

Laai ’n 63-bladsy Montessori PDF-werkkaart af – vol leeraktiwiteite vir jong kinders!

Laai ’n 48-bladsy PDF wiskunde-werkboek af vol somme en oefeninge

Laai 20 prettige PDF-kaarte af om syfers maklik te leer en te herken

pLUS

30 boksies om af te merk – maak seker jou kind is skoolgereed

BONUS

392 bladsye vol ekstra inkleurpret in PDF-formaat!

BONUS

7-bladsy PDF met alfabet-legkaarte!

Juffrou Hyla het 37 jaar van onderwysondervinding waar sy ouers gehelp het in 'n formele en private omgewing met kinders se akademiese uitdagings.

Sy is nog altyd passievol om ouers praktiese oplossings te gee om hulle kinders se vaardighede te verbeter en om hulle 'n beter kans te gee vir formele onderwys

Sy deel nou haar waardevolle kennis deur haar bekostigbare aanlynkursusse

Maak seker jou 5-8 jarige kind is gereed vir formele skool OF help jou kind wat sukkel in Graad 1 en 2

  • Haal die druk af vir jou kind in die klas omdat hy/sy vaardighede op standaard is

  • Gee jou kind 'n beter kans om akademies te presteer

  • Maklike oefeninge wat jou kind se vaardighede sal vat na skoolgereedheidsvlak en meer

  • BONUS - 30 Boksies om af te merk PDF

  • BONUS - Syferherkenningskaarte PDF

  • BONUS -Alfabetherkenning Werkboek

  • BONUS - Skêr Vaardighede PDF

  • BONUS - Skrifpatrone Werkboek

  • BONUS - Alfabet Inkleurboek

  • BONUS - Montessori Werkkaart

  • BONUS - Wiskunde Werkkaart

  • BONUS - 392 bladsye vol ekstra inkleurpret in PDF-formaat

  • BONUS - 7-bladsy PDF met alfabet-legkaarte!

Beperkte 7-dae aanbod!


Normale Prys:R4000

R559

7 dae geld terug waarborg


Wanneer kry ek toegang?

Sodra jy betaling maak kry jy dadelik toegang via e-pos! Gee so paar minute en loer ook in jou "spam" vir die e-pos wat jou toegang gee.

Kan ek hierdie kursus gebruik al werk ek en is besig?

Ja 100%! Hierdie kursus is gemaak met praktiese wenke om jou kind op jou tyd en sy tyd te help! Die beste persoon om jou kind te help is jy as ouer of voog.

Werk dit?

Ja. Hierdie is jare se ondervinding in een kursus om kinders en ouers te help! Ek het vele families gehelp met hierdie presiese wenke

Vier wie is hierdie kursus?

Hierdie kursus is vir die ouer wat sy kind goed wil voorberei vir formele onderwys sodat die druk in die klas minder is. Dit gee ook jou kind 'n voorsprong om akademies te presteer! Hierdie kursus is ook vir die Graad 1 en 2 kind wat sukkel omdat sy fondasies nog nie reg is nie. Dit sal hom help om op datum te kom en die druk van formele onderwys minder te maak.