Maak Seker Jou Graad RR-2 Is Skoolgereed: Maklike Aanlynkursus
Wil jy die druk van leer op skool minder maak vir jou kind?
Wil jy hê jou kind moet beter presteer op skool?
Onderwysers kan nie stil staan by jou kind om sy/haar vaardighede op standaard te kry nie
Meeste kinders se vaardighede is nie op standaard nie en hulle is nog nie skoolgereed nie! Onderwysers kan nie stil staan om jou kind te help nie omdat klasse te groot is en die program te besig is (Dit is nie hulle skuld nie)
Ouers neem nie meer verantwoordelikheid vir hulle kinders se vaardighede nie
Ouers glo dit is nie moontlik om self hulle kinders te help nie omdat hulle te besig is
Dit is moontlik om self jou kind te help om sy/haar vaardighede op standaard te kry sonder om ure te spandeer
Juffrou Hyla se Skoolgereedheidskursus kan jou help om op jou eie tyd en gemak jou kind sommer by die huis skoolgereed te kry. Vat 'n jaar, of selfs 2 jaar en werk deur hierdie kursus saam jou kind. Hierdie kursus is vir kinders 5-8 Jaar en kan selfs aangewend word terwyl jou kind reeds in Graad 1 of 2 is
Juffrou Hyla se Maklike Skoolgereedheidskursus: Gee jou kind 'n akademiese voorsprong
Dit kan jou tot en met R7000 kos in ekstra klasse, evaluasies en toetse
Dit het my 37 Jaar se ondervinding in onderwys gekos om hierdie kursus te kan skep
As jy hierdie kursus koop, kry jy...

Video: Inleiding
Verstaan hoe dit werk en wat verwag word van jou kind om skoolgereed te wees
Ter waarde van R500

Video: Die eerste vaardighede wat u voorskoolse leerling moet weet
Die beginpunt vir jou kind se vaardighede en hoe om dit vir hom/haar te leer
Ter waarde van R3000

Video: Groot Motoriese
Verstaan groot motoriese vaardighede, maklike oefeninge om jou kind te ontwikkel
Ter waarde van R4000

Video: Wiskundige vaardighede
Leer alles wat jou kind moet ken wiskundig met praktiese wenke om dit aan te leer by die huis om seker te maak hulle is skoolgereed
Ter waarde van
R3000

Video: Ander belangrike vaardighede
Kry hope ekstra wenke om jou kind te help om gereed te wees vir skool. Van posisies ken tot om selfstandig "nuus" te kan vertel
Ter waarde van
R3000


Jy het gekom vir Resultate, Reg?
Leer maklike wenke om jou Graad RR-2 Leerling Skoolgereed te kry
Leer jou kind die vaardighede aan wat onderwysers nie tyd voor kry in die klas nie
Praktiese wenke om jou kind se Groot Motoriese Vaardighede te ontwikkel
Praktiese wenke om jou kind se Wiskundige vaardighede te ontwikkel
Help jou kind om 'n akademiese voorsprong te kry
BONUS - 30 Boksies om af te merk om jou kind Skoolgereed te kry PDF
BONUS - Syfers- werkskaart PDF