Kinders sukkel met basiese aktiwiteite soos swem, veters vas maak en knip met 'n skêr
Hulle sukkel ook in sport om te vang, korrek te hardloop en vinnig te reageer
Hulle gaan aan hou sukkel as die twee kante van die brein nie beter met mekaar kommunikeer nie
Ouers kom wel te laat agter dat hulle kinders sukkel met middellynkruising