Aanbod amper verby!Kry die help met lees kursus nou en spaar R1891
Aanlynkursus + Hulpbronne wat jou Graad R-3 se Leesbegrip Verbeter, maklik by die huis!
Kry leeftyd toegang aan die kursus saam al die hulpbronne👇
Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!
Die Probleem
Kinders sukkel om begripslees te doen
Hulle verstaan nie wat hulle lees nie
Sonder begripslees sukkel kinders in alle vakke, selfs probleemoplossings in Wiskunde
Dit is hoekom ek hierdie kursus geskryf het
Ek help ouers om sommer van vroeg af kinders te leer hoe om 'n begripstoets reg te benader
Lees met Begrip Aanlynkursus gaan jou leer
Waar om te begin wanneer kinders met begrip moet lees
Hoe om kinders te leer om begripstoetse te lees
Hoe om kinders te leer om begripstoetse te antwoord
Hoe om van voor af agterstande op te vang
Kry dadelik leeftyd toegang tot die Aanlynkursus saam al die bonusse
5 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Lees met begrip se aanlynkursus (R2000)
14 x PDF Leesstukke met vrae: Laai die PDF af met 14 begripstoetsleesstukke (R250)
Die inhoud van hierdie kursus saam al die bonusse kos gewoonlik R2250
Kry dit nou vir net R259
Jou Lees Met Begrip Belegging
As jy afsonderlik vir hierdie inhoud betaal het, sou jy die volgende betaal
Leeftyd se toegang tot die Lees met begrip aanlynkursus ( 5 videos) - R2000
14 x PDF Leesstukke saam begripstoetse- R250
Totale Waarde: R2250
Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer
Jy kry leeftydtoegang tot die kursus.
Jy kan dit enige tyd doen, teen jou eie pas – sonder druk.
Nee.
Jy werk in klein, eenvoudige stappe wat maklik in jou dag inpas.
Dit vat nie ure nie – net ’n paar minute op ’n slag.
Enige ouer kan dit doen.
Jy hoef nie ’n onderwyser te wees nie.Die kursus wys jou stap vir stap wat om te doen.
Ja.
Hierdie kursus is gebou op jare se ondervinding. Ek wys jou presies hoe maklik dit is om 'n liefde vir lees in jou kind wakker te maak van baba tyd af tot en met 7 jaar!
Jy kry toegang tot die aanlynkursus met al die lesse en werkboeke.
Jy kyk die videos en volg die eenvoudige stappe.
Dan help jy jou kind by die huis – deur speel, praat en oefen.
Jy werk teen jou eie pas, wanneer dit jou pas.