• Aanbod amper verby!Kry die Help With Reading kursus nou en spaar R6191

Aanlynkursus + Hulpbronne wat jou Graad RR- 4 se Engelse Leesvaardigheid verbeter, maklik by die huis!

Kry leeftyd toegang tot die aanlynkursus saam al die hulpbronne👇

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Hier is waar die probleem lê

Leesprobleme begin vroeg.

Skole kan nie stop vir kinders wat agter raak nie.

As die fondasie nie reg is nie, kan die probleem nie reggemaak word nie.

Dit veroorsaak baie frustrasie — vir die kind én die ouer.

Dit is hoekom ek hierdie kursus geskryf het!

Ek gee ouers duidelike, praktiese hulpmiddels om tuis te gebruik om hul kind se Engelse leesfondasie te bou.

Dit is maklik om te doen — selfs vir besige, werkende ouers.

"Help with reading." Aanlynkursus

Hierdie kursus is nie ekstra werk vir jou kind nie.
En jy hoef nie ’n onderwyser te wees nie.

Dit is ’n eenvoudige, ouer-vriendelike kursus wat werk, want:

  • Dit fokus op basiese leesvaardighede

  • Dit is gemaak vir kort, haalbare tuissessies

  • Dit verwyder druk en bou selfvertroue

  • Dit maak lees weer ’n positiewe ervaring

Kry Dadelik Leeftyd Toegang tot die Help With Reading - Aanlynkursus saam al die bonusse

4 Video-lesse: Maklik-om-te-volg video’s wat jou presies wys wat om te doen
(Waarde: R2 500)

60-bladsy Alfabet Leesboek: ’n Duidelike gids om letterkennis en vroeë leesvaardighede te versterk
(Waarde: R750)

Alfabet Inkleurboek (27 bladsye): Leer letters deur speel en herhaling
(Waarde: R300)

Sigwoorde Pakket (76 bladsye): Algemene woorde wat lees-selfvertroue vinnig bou
(Waarde: R750)

19 Drukbare Leesboekies: Vlak-gebaseerde leesoefeninge om selfvertroue stap vir stap te bou
(Waarde: R1 000)

50-bladsy Leeswerkboek: Praktiese aktiwiteite wat maklik by die huis gedoen kan word
(Waarde: R500)

Leer Lees met Klinkers (21 bladsye): – Fokus op klinkers om vlot lees en woordherkenning te verbeter
(Waarde: R400)

Leesvenster: – ’n Eenvoudige hulpmiddel om fokus, volg en begrip te verbeter
(Waarde: R150)

Klank-die-Woorde Gids (8 bladsye): Fonetiese ondersteuning om woorde selfstandig te lees
(Waarde: R200)

Hoekom Hierdie Kursus alles verander

  • Maklike praktiese wenke vir die huis

  • Gee jou as ouer die vaardigheid om te weet wat om te doen

  • Bou ook verhouding tussen jou en jou kind

  • Die kursus is nie net 'n program wat jou kind kyk nie

  • Dit begin by die fondasie

Die inhoud van hierdie kursus saam al die bonusse kos gewoonlik R6550

Kry dit nou vir net R359

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Jou Help With Reading Aanlynkursus Belegging

As jy afsonderlik vir hierdie inhoud betaal het, sou jy die volgende betaal

  • Help with reading aanlynkursus (R2500)

  • 19 Drukbare Leesboekies (R1000)

  • 60-bladsy Alfabet Leesboek (R750)

  • 50-bladsy Leeswerkboek (R500)

  • Alfabet Inkleurboek (27 bladsye) (R300)

  • Leer Lees met Klinkers (21 bladsye) (R400)

  • Sigwoorde Pakket (76 bladsye) (R750)

  • Leesvenster (R150)

  • Klank-die-Woorde Gids (8 bladsye) (R200)

7 Dae Geld Terug Waarborg

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Vir hoe lank het ek toegang tot die kursus?

Jy het 'n leeftyd se toegang tot die kursus

Is dit baie moeite?

Nee. Jy kan hierdie kursus voltooi op jou eie tyd. Soms is mens besig, ander tye het jy meer tyd en kan dan ekstra in sit

Wie kan hierdie aanbied?

Enigiemand! Mammas,pappas, oumas en selfs ouer boeties of sussies. Dit is maklik en prakties!

Werk dit regtig?

Ja dit doen. Hierdie is jare se ondervinding en insae. Dit is eintlik so eenvouding, maar al wat nodig is om jou kind te help

Wanneer kry ek toegang?

Sodra jy betaal het, kry jy dadelik 'n e-pos met toegang!