• Aanbod amper verby!Kry die help met lees kursus nou en spaar R5641

Aanlynkursus + Hulpbronne wat jou Graad RR-5 se Leesvaardigheid Verbeter, maklik by die huis!

Kry leeftyd toegang aan die kursus saam al die hulpbronne👇

Maak vinnig, die 7 dae aanbod verval amper!

Die Probleem

Leesbegrip is nodig vir alle vakke in skool

As jou kind sukkel met lees, beĂŻnvloed dit leer vir elke vak

Skole is besig, hulle kan nie stil staan vir kinders wat sukkel nie

Soos jou kind ouer word, sal niks help as die grondslag vir lees nie gelĂȘ word nie.

Dit is hoekom ek hierdie kursus geskryf het

Ek help ouers om self hulle kinders te help, maklik by die huis

Ek gee praktiese wenke wat gebruik kan word

Op jou eie tyd, al is jy besig

Dit hoef nie ure 'n dag te vat nie

Help Met Lees Aanlynkursus

  • Leer waar om te begin om jou kind te help wat sukkel met lees

  • Kry stap-vir-stap videos oor hoe om jou kind te help met lees

  • Leer hoe om woordhuisies te bou en woordvensters te gebruik om saam met jou kind te lees

  • Leer hoe om memorisering uit te skakel

  • Gee jou kind meer selfvertoue om voor ander te praat en lees

  • Maak jou kind meer leesvaardig

  • Gee jou kind 'n akademiese voorsprong

Kry dadelik leeftyd toegang tot die Aanlynkursus saam al die bonusse

6 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Help met lees se aanlynkursus (R4 000)

7 x PDF Werkboeke: Laai verskeie PDF werkboeke af om jou kind te help by die huis! ( R1000)

1 x Alfabet Inkleurboek: Gratis PDF alfabet inkleurboek (R100)

20 x PDF Leesboeke: Gratis 20 PDF leesboeke vlak 1- 4 (R1000)

392 Gratis Inkleurwerk: Geniet 'n ekstra 392 PDF bladsye se inkleurwerk (R100)

Maak Jou eie Leesvenster: Instruksies oor hoe om jou eie leesvenster te maak (R50)

Die inhoud van hierdie kursus saam al die bonusse kos gewoonlik R6000

Kry dit nou vir net R359

Maak vinnig, die 7 dae aanbod verval amper!

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Hoe lank het ek toegang tot die kursus?

Jy kry leeftydtoegang tot die kursus.

Jy kan dit enige tyd doen, teen jou eie pas – sonder druk.

Is dit baie moeite?

Nee.

Jy werk in klein, eenvoudige stappe wat maklik in jou dag inpas.

Dit vat nie ure nie – net ’n paar minute op ’n slag.

Wie kan hierdie aanbied?

Enige ouer kan dit doen.

Jy hoef nie ’n onderwyser te wees nie.
Die kursus wys jou stap vir stap wat om te doen.

Werk dit regtig?

Ja.

Hierdie kursus is gebou op jare se ondervinding. Ek wys jou presies hoe maklik dit is om 'n liefde vir lees in jou kind wakker te maak van baba tyd af tot en met 7 jaar!

Hoe werk dit?

Jy kry toegang tot die aanlynkursus met al die lesse en werkboeke.

Jy kyk die videos en volg die eenvoudige stappe.

Dan help jy jou kind by die huis – deur speel, praat en oefen.

Jy werk teen jou eie pas, wanneer dit jou pas.