Gratis Grafieke Werkkaarte PDF vir 5-8 jariges ( 9 bladsye)

9 Bladsye se werk vir Graad R-2 . Werkkaart sluit in:

  • Grafieke

  • Vorms en kleure

  • Piktogram

Los jou details

Ons stuur dit dadelik vir jou via e-pos

(Ons hou nie van strooipos nie) Ons gaan wel nog waardevolle inhoud stuur en winskopies