• offer is amper verby! Nog net 24 uur oor om op te teken vir my privaat gemeenskap van ouers wat eksklusiewe e-posse kry direk van my af!

Die Nuwe Geleentheid Vir Ouers Wat Intensioneel Betrokke Wil Wees

Help jou kind akademies — sonder ’n kwalifikasie, sonder ure ekstra tyd, en sonder om te raai wat reg is.

As jy al ooit gedink het: “Ek wil help, maar ek weet nie waar om te begin nie,” dan is hierdie vir jou.

Maak vinnig, minder as 24uur oor

Die Probleem

Ouers voel alleen

Dit is moeilik om waardevolle wenke te kry vanaf 'n gesonde bron vandag

Dit is moeilik om op verskeie plekke informasie te kry wat jou help

Ouers weet nie altyd hoe om te maak met die uitdagings wat hulle kinders het nie

Hulle kort raad en ondersteuning

Dit is hoekom ek hierdie aanbod saamgestel het

Ek gee antwoorde op vrae wat ouers het oor hulle kinders

Ek gee dit deur my privaat e-poslys

Ek sluit jou aan by 'n privaat ondersteuningsgroep saam ander ouers

Vra vrae en kry antwoorde

Kry ondersteuning en waardevolle wenke

Die Eksklusiewe

Ondersteuningsgemeenskap

Gaan vir jou

  • Weeklikse ondersteuning gee in jou reis van opvoeding via e-pos

  • Antwoorde gee op vrae wat jy het oor jou kind via ons private gemeenskap

  • Insae gee oor waardevolle temas soos disleksie, aanleer van klanke en lees

  • Gratis inhoud kry om jou kind te ontwikkel



Die waarde van hierdie offer sal jou gewoonlik R1000pm kos. Kry dit vandag vir net R200pm

Met die aankoop van hierdie offer kry jy dadelik toegang tot:

Toegang tot my ekslusiewe e-poslys: Kry weeklikse e-posse direk van my af met wenke wat ek nie deel met almal nie ( R500)

Toegang tot 'n aanlyngemeenskap van ouers: Sluit aan by my privaat groep waar ek nog waardevolle wenke deel en waar soortgelyke ouers saam kom om hulle kinders te leer (R500)

Maak vinnig, minder as 24uur oor

1
Stap 1: Stuur Inligting
Aan wie kan ons die faktuur stuur?
2
Stap 2: Klient Betaalproses
Ons is reg om jou nou toegang te gee.

SHIPPING

Toets dit vir 7 dae – as jy nie tevrede is nie, kry jy jou geld terug.
Kan ek enige tyd kanselleer?

Ja jy kan enige tyd kanselleer! Skryf net 'n e-pos aan ons.

Waar kry ek toegang?

Sodra jy betaal het, sal jy ’n e-pos kry wat jou vra om ’n rekening te skep. Dit gee jou toegang tot ons aanlyn ondersteuningsgemeenskap. As jy al voorheen ’n kursus gekoop het, sal dit in jou rekening wys. Jy sal ook outomaties begin om weeklikse, spesiale e-posse van my af te ontvang!

Is dit die geld werd?

Absoluut! Ek help elke week ouers wat nie seker is hoe om met hul kinders te werk nie. Nou kan jy ook deel wees van daardie raad en dit self by die huis gebruik.